Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Afrikaans Oppi Platteland keer in 2027 terug na Pretoria vir ’n tweede keer

    28 Oktober 2026

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Nuus

Franja du Plessis stel eerste enkelsnit vanaf haar nuwe album bekend

Redaksiespan10 September 2021
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Willem Botha

Franja is reeds ’n bekende naam in meeste Afrikaanse huishoudings. Nie net is sy ’n sanger, liedjieskrywer, musikant en vervaardiger nie, maar met twee Ghoema-toekennings en treffers soos My Verhaal en Hittegolf agter haar naam is sy beslis iemand om dop te hou.

Sy is terug met nuwe, oorspronklike musiek en die publiek kan solank hulle skoene af stof want dit is tyd vir dans.

Die eerste enkelsnit Bring Dit vanaf haar nuwe album, gaan beslis jou voete laat jeuk. Omdat Franja self baie van dans hou, veral langarm, was dit die inspirasie agter hierdie treffer.

“Ek wou nog altyd ’n liedjie geskryf het waarop mense lekker kan dans. Dit is vir my een van die lekkerste goed as jy saam met jou vriende, familie en mense waarvoor jy lief is bymekaar te kan kom en net lekker saam te dans en kuier,” vertel Franja.

Franja sê sy hou nogals daarvan om die woorde “bring dit” te gebruik, of dit nou is om haar vriende uit te daag, sodat ’n mens kan sien wie die beste dans “moves” het of om net te kyk wat die lewe na haar kant toe gooi.

Haar album Los Jou Hart bestaan uit agt liedjies, sewe nuwe oorspronklike snitte uit Franja se pen en een cover wat haar baie na aan die hart lê. Die album is reeds beskikbaar vir voorafbesprekings op digitale platforms.

  • Bestel die album vooraf hier en luister Bring Dit op digitale musiekplatforms. 
Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Irene-Louise van Wyk is terug met haar partytjieliedjie ‘Domino’s’
Zaan Sonnekus begin ’n nuwe hoofstuk met langverwagte album
JACOBUS gee sy gedagtes ’n stem met ‘Skree Vir Jou’
ONS verf hul wêreld rooi met splinternuwe danssnit, ‘Heupe’

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Irene-Louise van Wyk is terug met haar partytjieliedjie ‘Domino’s’

8 November 2026

Zaan Sonnekus begin ’n nuwe hoofstuk met langverwagte album

30 Oktober 2026

JACOBUS gee sy gedagtes ’n stem met ‘Skree Vir Jou’

30 Oktober 2026

ONS verf hul wêreld rooi met splinternuwe danssnit, ‘Heupe’

30 Oktober 2026

Danny Smoke skop die somer af met ‘Dans Met My’

30 Oktober 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.