Rudi Claase se lirieke musiekvideo vir sy liedjie Lief vir Liefde is vandag eksklusief op Afrikaanse Musieknuus te sien.
My vingers gly oor note van ‘n ou klavier, ek wou jou liefde koop maar dis duur
Ek is lief vir jou, Ek is lief vir liefde
Jou liggaam die gordyne voor die show begin, en ek kan lankal hoor hoe jy sing

Jou voete is die op die wikke wat die wereld roer, en ek jok as ek se dat ek die loer die
Eks lief vir jou…Ek is lief vir liefde
My vingers gly
oor note van ‘n ou klavier, ek wou jou liefde koop maar dis duur
Ek is lief vir jou, Ek is lief vir liefde
Ek weet dat jy daar binne jou dieselde voel, Want ek weet wat jou stare bedoel
Ek is lief vir jou, Ek is lief vir liefde
Jou liggaam die gordyne voor die show begin, en ek kan lankal hoor hoe jy sing
Ek is lief vir jou, Ek is lief vir liefde
Jou voete is die op die wikke wat die wereld roer, en ek jok as ek se dat ek die loer die
Eks lief vir jou…Ek is lief vir liefde
En as jy vir my glimlag staan die aarde stil, dis alsof stilte leer om te gil