Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Afrikaans Oppi Platteland keer in 2027 terug na Pretoria vir ’n tweede keer

    28 Oktober 2026

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Nuus

Rita Li stel musiekvideo vir nuwe enkelsnit bekend

Redaksiespan26 Februarie 2021
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Verskaf

Rita Li se splinternuwe enkelsnit, Iemand Anders is slegs twee weke gelede bekendgestel en dié Afrikaanse popliedjie word reeds ongelooflik goed deur luisteraars en radiostasies landwyd ontvang.  Iemand Anders is geskryf deur Dewald Wasserfall en Danny Smoke en gaan oor ’n liefdesdriehoek en al die emosies en worsteling wat daarmee gepaard gaan.

Die enkelsnit se musiekvideo word nou uitgereik en is vervaardig deur Christiaan Wolf van BrickWolf Creatives. Die tonele is verfilm by die geheimsinnige Kasteel in die Ooste van Pretoria. Dit sluit puik toneelspel deur Rita Li self en die bekende akteur Marno van der Merwe in. 

“Die storie is gebasseer op die oomblikke wanneer ons in ons gedagtewêreld dink iets of iemand anders is beter as wat ons tans het. Ons droom en fantaseer daaroor, maar die besluit lê in jou eie hande; stap jy in hierdie driehoek in of stap jy weg? Die karakters stap in die straat verby mekaar en hulle oë ontmoet. Dan wonder en fantaseer elkeen oor die moontlikhede van ’n verhouding. Op die ou einde stap hulle net verby mekaar en dis verby voordat dit begin het,” verklap sy.

Kyk die musiekvideo hier:

Iemand Anders is die eerste vrystelling vanaf haar komende album, Roekeloos Verlief, wat op 9 April 2021 bekendgestel sal word en groot dinge word vir hierdie enkelsnit en opkomende album voorspel waarvan die produksie deur die gesoute vervaardiger Murray Lubbe hanteer is.

Die enkelsnit is op alle digitale platforms beskikbaar en die album kan ook reeds vooraf bestel word. 

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Irene-Louise van Wyk is terug met haar partytjieliedjie ‘Domino’s’
Zaan Sonnekus begin ’n nuwe hoofstuk met langverwagte album
JACOBUS gee sy gedagtes ’n stem met ‘Skree Vir Jou’
ONS verf hul wêreld rooi met splinternuwe danssnit, ‘Heupe’

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Irene-Louise van Wyk is terug met haar partytjieliedjie ‘Domino’s’

8 November 2026

Zaan Sonnekus begin ’n nuwe hoofstuk met langverwagte album

30 Oktober 2026

JACOBUS gee sy gedagtes ’n stem met ‘Skree Vir Jou’

30 Oktober 2026

ONS verf hul wêreld rooi met splinternuwe danssnit, ‘Heupe’

30 Oktober 2026

Danny Smoke skop die somer af met ‘Dans Met My’

30 Oktober 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.