Afrikaanse Musieknuus se beste van 2020: Stem nóú vir jou gunsteling!

FOTO: Pixabay

Die Afrikaanse Musieknuus-span kyk terug na 2020 en onthou die beste van die bestes. Nou nooi ons jóú, ons leser, om ons te help om die koring van die kaf te skei. “Ons is baie opgewonde om terug te kyk na die jaar en die goeie te onthou. Dis lekker om te weet dat goeie musiek steeds floreer het, ten spyte van die Covid-19 pandemie, het Fanie Nel, redakteur van Afrikaanse Musieknuus gesê. 

Stem nou vir jou gunstelinge hier:

STEMLYNE IS NOU GESLUIT. BAIE DANKIE VIR JOU DEELNAME.

  • Stemme sluit op Woensdag, 30 Desember 2020 om middernag.
  • Die beste van die beste word op Donderdag, 31 Desember 2020 bekend gemaak.