Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Afrikaans Oppi Platteland keer in 2027 terug na Pretoria vir ’n tweede keer

    28 Oktober 2026

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Nuus

Juanita, Steve en kie sing vir die boere op Geloftedag

Redaksiespan10 Desember 2020
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Verskaf

Op Woensdag 16 Desember kom twee van die land se bekendste sangers en hulle gesinne byeen om ’n virtuele Geloftedag vir die boere aan te bied.

Steve Hofmeyr en sy seun Armand Hofmeyr en Juanita du Plessis en haar twee kinders, Franja du Plessis en Ruan Josh sal regstreeks vanuit die Heartfelt Arena in Pretoria te sien wees. Jay du Plessis en Bok van Blerk sluit ook by dié twee geliefde Afrikaanse gesinne aan.

“Ek en Steve wou graag ons twee gesinne bymekaar bring om ’n Geloftedag vir ons boere aan te bied en die hartsnare te roer op ’n dag wat ons as Afrikaners na aan die hart lê,” sê Juanita.

Die program skop om 12:00 af met Dr. Etienne Marais met sy Geloftedag-boodskap waarna die geliefde kunstenaars die verhoog sal betree. Die program sal 18:00 eindig.

’n Handjievol kaartjies na die konsert in die arena is reeds uitverkoop. Kaartjies na die aanlyn konsert is gratis, maar donasies is welkom en sal ongelooflik waardeer word deur die boere om hulle uit te help in hierdie uitdagende tye wat hulle tans is die gesig staar.

  • Die geleentheid word met trots geborg deur Virtual Productions, Nissan, Boshoff Afrikaners en Bulk Fuel Services. 
  • Besoek www.droogtehulp.co.za vir meer inligting oor die fonds.
Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Irene-Louise van Wyk is terug met haar partytjieliedjie ‘Domino’s’
Zaan Sonnekus begin ’n nuwe hoofstuk met langverwagte album
JACOBUS gee sy gedagtes ’n stem met ‘Skree Vir Jou’
ONS verf hul wêreld rooi met splinternuwe danssnit, ‘Heupe’

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Irene-Louise van Wyk is terug met haar partytjieliedjie ‘Domino’s’

8 November 2026

Zaan Sonnekus begin ’n nuwe hoofstuk met langverwagte album

30 Oktober 2026

JACOBUS gee sy gedagtes ’n stem met ‘Skree Vir Jou’

30 Oktober 2026

ONS verf hul wêreld rooi met splinternuwe danssnit, ‘Heupe’

30 Oktober 2026

Danny Smoke skop die somer af met ‘Dans Met My’

30 Oktober 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.