Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Kurt Darren verjaar en dís sy geskenk aan jou

FOTO: Verskaf

Die sokkie-koning, Kurt Darren, verjaar vandag en om dit te vier verras hy al sy ondersteuners met ’n spesiale enkelsnit.

Party Tyd is oorspronklik opgeneem en geskryf deur Dominik de Leon en Matthias Distel en vertaal na Afrikaans deur Kurt self. 

“Dis die perfekte liedjie om Kurt se verjaardag te vier. Ons nooi alle ondersteuners om die liedjie te deel en só geluk aan Kurt te wens,” het Hendrik Spangenberg, bemarkingspesialis van Select Musiek gesê.

Party Tyd is nou beskikbaar aanlyn – luister dit hier: