Geen vervelige oomblik dié Februarie by Silverstar Casino

FOTO: Verskaf

Die Wes Rand se nommereen vermaakbestemming, Silverstar Casino, bied dié Februarie topklas musiekvermaak in die Barnyard Teater aan. Hier’s so ’n paar hoogtepunte:

Saterdag: 25 Januarie 2020

Franja du Plessis en Ruan Josh

Donderdag: 30 Januarie 2020

Kurt Darren

Saterdag: 8 Februarie 2020

Manie Jackson

Saterdag: 15 Februarie 2020

Die Campbells

Saterdag: 22 Februarie 2020

Straatligkinders en Glaskas

Vanaf Saterdag: 29 Februarie tot Donderdag: 29 Desember

Refentse

Silverstar Casino is deel van die Tsogo Sun-groep.Tsogo Sun Gaming ondersteun die Nasionale Verantwoordelike Dobbel Program. Wenners weet wanneer om op te hou. Slegs persone bo die ouderdom van 18 mag dobbel. Die nasionale tolvrye helplyn is: 0800 006 008. 

Vir meer besonderhede besoek www.silwerstarcasino.co.za of bel 011 662 7300.