Ons top-10 albums vir 2019 is…

FOTO: Adobe Spark

Vanjaar het die Afrikaanse musiekbedryf weer verskeie juwele opgelewer. Hier is tien van ons gunstelingalbums en die gewildste Afrikaanse-album soos deur ons lesers bepaal.

10. Ricus Nel – Pure Plaas

9. Appel – Patriot

8. Dewald Wasserfall – Elektrisiteit

7. Corlea – Onbreekbaar

6. Bok van Blerk – Hoor Ons!

5. Spoegwolf – Koma

4. Joshua na die Reën – Someraarde

3. Riana Nel – Sterker

2. Jo Black – Voel jy die genade

1. Elandré – Boomhuis

LESERSKEUSE:

Hierdie keuse is deur ons lesers uigeoefen en is die gewildste Afrikaanse album vir 2019 soos bepaal deur ons lesers.