Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Francois van Rensburg – Ewewig

Ná Francois van Rensburg sy jongste enkelsnit, Ewewig, het die sanger ’n musiekvideo daarvoor uitgereik. “Daar het ’n reuse storm op die dag van verfilming in Pretoria gebroei, dit het ons planne so amper in die wiele gery, maar die spesifieke weersomstandighede het toe gesorg vir pragtige natuurlike lig en prentjie-mooi wolke,” het Francois gesê.

Die span agter die video:

Produksie: Crafford Productions – www.craffordproductions.com / 0741334755

Regisseur, kinematografie en redigering: Surika Crafford

Agter-die-skerms foto’s: JC Crafford