Ons het vroeër berig dat Willem Botha se nuwe album hier is, en nou kan jy die treffer musiekvideo wat deesdae op almal se lippe is, sien. Die Getroud met Rugby-akteurs, Sean van Noordwyk en Anlia van Rensburg is in die hoofrol.
Willem Botha: Soen & Vergeet

