Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Gewilde Afrikaanse sangeres vier vandag haar 70ste verjaardag!

Carike

Carike Keuzenkamp bekoor ons reeds 50 jaar met trefferliedjies soos Heidi, Daantjie Kat en Hoeka Toeka. En op 3 Maart 2017 vier sy haar 70ste verjaardag.

Carike en haar familie gaan môre ’n rustige familiebyeenkoms hou omdat sy verkies om liewer lekker saam met ’n klein groepie mense te kuier.

Veels geluk, Carike.

Luister na ’n keur van Carike se musiek op Liedjie hier: