Musiekliefhebbers staan gerus nader, want daar is iets vir elke oor. Híér is vandag se dagboek inskrywings.
Touch of Class by Die Blou Hond
Die vertoning is ongelukkig reeds uitverkoop. Die vertoning begin om 18:30. Lees meer hier.

Ray Dylan by Inniskuur
Die vertoning skop om 19:00 af – kom kuier gerus saam! Lees meer hier.
Wicus van der Merwe by Die Boer
Daar is nog plekke beskikbaar teen R130. Bespreek jou plek en kom kuier saam. Lees meer hier.
Juan Boucher by Grizzlies
R30 kry jou by die deur in. Lees gerus meer hier.
Neil Somers by Weiveld
Deure maak reeds 19:00 oop en die vertoning skop om 21:15 af! Kaartjies kos R50 per persoon en is beskikbaar by die deur of aanlyn by iTickets. Lees meer hier.
Bly ophoogte van die jongste optredes, feeste en soveel meer hier.