Site icon Afrikaanse Musieknuus

Dagboek: 11 – 20 November 2016

Pen gerus so paar van dié datums aan en kuier saam jou gunsteling Afrikaanse kunstenaars. Indien jy ’n optrede of geleentheid in ons dagboek wil plaas kan jy gerus hier klik.

Adam Tas is 14 en 15 November by Die Boer in Durbanville. Skakel 021 979 1911 om jou plek te bespreek.

Op 14 November neem Bobby van Jaarsveld en so paar ander musikante ‘’n program vir M-Net op. Besoek www.m-net.dstv.com vir meer inligting.

Lize Beekman en Jaconel Mouton is 16 November by Die Boer in Durbanville. Skakel 021 979 1911 om jou plek te bespreek.

Op 17 November is Koos van der Merwe by Die Boer in Durbanville te sien. Skakel 021 979 1911 om jou plek te bespreek.

18 November is Albert Frots by Die Boer in Durbanville. Skakel 021 979 1911 om jou plek te bespreek.

Jakkie Louw en Kevin Leo se produksie Jakkels en Leo is 18 November by die Atterbury Teater op die planke. Kaartjies beskikbaar by www.computicket.com of skakel 012 471 1700.

Gavin Edwards is 19 en 20 November by Die Boer in Durbanville. Skakel 021 979 1911 om jou plek te bespreek.

19 November is Dirk van der Westhuizen by Weiveld in Pretoria. Kaartjies is beskikbaar by www.itickets.co.za.

Leah is 20 November by Maragon Privaatskool in Raslouw vir die Wesrand Lewenssentrum se Kerssangdiens. Skakel die skool op 012 656 8384 vir meer inligting.

Exit mobile version