Die Bokkie-toekennings is Sondagmiddag, 2 Oktober tydens ’n spoggeleentheid oorhandig. Van musiek- tot sportsterre is vereer tydens die seremonie. Hier volg die volledige lys van wenners.
Loer gerus ook na hoogtepunte van die seremonie.
NUWELING VAN DIE JAAR
Nagligte
SANGER VAN DIE JAAR
Snotkop
LIEDJIE VAN DIE JAAR – AFRIKAANS
Ontwaak – Arno Carstens
ALBUM VAN DIE JAAR
Sal Jy Met My Dans – Kurt Darren
GROEP VAN DIE JAAR
Nagligte
SANGERES VAN DIE JAAR
Leah
LIEDJIE VAN DIE JAAR – ENGELS
Out Of Here – The Vanilla
MUSIEKVIDEO VAN DIE JAAR
The Tide – Elvis Blue
JUNIOR SPORTSTER VAN DIE JAAR
Saalman Moerat – Rugby (Hoër Jogenskool Paarl)
Bonus pryse:
NUWE OMROEPER VAN DIE JAAR
Chanel Lotz
WOODEN MIC
Le Lue Roode
MERIETE TOEKENNING
Wynand van Heerden
ADVERTENSIE VAN DIE JAAR
Calvinia Vleis – Hantam Lam
OMROEPER VAN DIE JAAR
Albertus Kotze
PROGRAM VAN DIE JAAR
Bok Brekfis met Wimpie en Le Lue
SPORTSTER VAN DIE JAAR
Werner Kok
ERE-TOEKENNING
Steve Hofmeyr
Loer na hoogtepunte hier:

